You are not logged in.

  • "Johan Totaal" started this thread

Posts: 2

Date of registration: Apr 14th 2019

Location: Vaalpark Sasolburg

Car: Fortuner 2.8 GD6

Level: 2 [?]

Experience: 22

Next Level: 26

  • Send private message

1

Monday, April 15th 2019, 10:22am

Olie Verbruik

More Alle lede, Ek wil net hoor of iemand al dieselfde probleem as ek ondervind het. Ek het n 2.8 GD6 Fortuner en moes die olie optop na 8000km (900ml) en dit is bietjie van n bekommernis vir my, is dit normaal of nie, dit is my eerste Diesel voertuig en het voorheen n V6 Fortuner gehad.

Dankie.

PRA

Intermediate

Posts: 373

Date of registration: Dec 19th 2012

Location: Harties

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 36 [?]

Experience: 864,692

Next Level: 1,000,000

  • Send private message

2

Monday, April 15th 2019, 3:56pm

Pardon me replying in English.
I have a 3.0 D4d having done over 200 000km and I have never had to add any engine oil between services.
When I service the motor I fill the engine with oil to the top mark and after 10 000km the oil is still at that mark.

I use 50ppm diesel..

Breekbeen

Intermediate

Posts: 440

Date of registration: Jul 6th 2015

Location: Paarl

Occupation: Farm manager

Car: '10 Fortuner 3.0 d4d 4x4

Level: 34 [?]

Experience: 611,027

Next Level: 677,567

  • Send private message

3

Monday, April 15th 2019, 10:01pm

Quoted

More Alle lede, Ek wil net hoor of iemand al dieselfde probleem as ek ondervind het. Ek het n 2.8 GD6 Fortuner en moes die olie optop na 8000km (900ml) en dit is bietjie van n bekommernis vir my, is dit normaal of nie, dit is my eerste Diesel voertuig en het voorheen n V6 Fortuner gehad.

Dankie.
Maak net seker dat jy die dipstick reg lees.
Op die D4D kan dit maklik lyk of olie laag is ,maar dit is eintlik reg.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
2010 3.0 D4D 4x4
OME, ARB bullbar, SNORKEL, T-Max Winch, African Outback Roof rack,
KC Hilights, Dastec Unichip

2825

Unregistered

4

Tuesday, April 16th 2019, 8:22am

Olie Verbruik

Baie dankie vir die inligting, dit bekommer my nou omrede my Fortuner se olie level bietjie laag was.

JPC

Intermediate

Posts: 192

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 29 [?]

Experience: 211,580

Next Level: 242,754

  • Send private message

5

Tuesday, April 16th 2019, 8:49am

More Alle lede, Ek wil net hoor of iemand al dieselfde probleem as ek ondervind het. Ek het n 2.8 GD6 Fortuner en moes die olie optop na 8000km (900ml) en dit is bietjie van n bekommernis vir my, is dit normaal of nie, dit is my eerste Diesel voertuig en het voorheen n V6 Fortuner gehad.

Dankie.
Môre Johan,

Net 'n vraag, waar het jy die olie lesing geneem? By jou huis of by die garage waar jy diesel ingegooi het?
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

PRA

Intermediate

Posts: 373

Date of registration: Dec 19th 2012

Location: Harties

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 36 [?]

Experience: 864,692

Next Level: 1,000,000

  • Send private message

6

Tuesday, April 16th 2019, 10:17am

[/quote]Maak net seker dat jy die dipstick reg lees.
Op die D4D kan dit maklik lyk of olie laag is ,maar dit is eintlik reg.[/quote]

Take readings in the mornings before starting the engine.
The cool oil provides clear and obvious readings.

2825

Unregistered

7

Tuesday, April 16th 2019, 4:25pm

Olie Verbruik

Hi Julle, Ek het die olie level vroeg oggend gecheck voor ek my kar gestart het, en die kar was in my garage, level gestaan. Was vandag by Toyota en volgens hulle het ek niks om oor bekommerd te wees nie, dit is normaal dat n diesel olie gebruik.....?????????

PRA

Intermediate

Posts: 373

Date of registration: Dec 19th 2012

Location: Harties

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 36 [?]

Experience: 864,692

Next Level: 1,000,000

  • Send private message

8

Tuesday, April 16th 2019, 10:09pm

BS!!

Similar threads

Rate this thread