You are not logged in.

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

1

Thursday, October 12th 2017, 12:50pm

Help Needed

Middag Almal,

Ek het bietjie (dringend) hulp nodig, ek gaan Saterdag die Koeberg Natuur 4x4 Roete doen - ek het al baie sand gery, maar al my ondervinding was met die Subarus en ek het nog nie met my Fortuner 4x4 dit aangepak nie.

Wat stel julle voor vir die band druk?

watter rat stel julle voor - ek neem aan ek gaan nie my diff hoef te lock nie?

roete is meestal sand, en word gradeer 3-4 uit 10 - so nie buitensporig moeilik nie, maar ek wil ook nie gat maak van myself nie.

enige hulp sal waardeer word, asseblief verduidelik so maklik as moontlik - ek leer nog van 4x4.... :thumbsup: :thumbsup:
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AmadaXtreme

Commercial Member

Posts: 1,317

Date of registration: Jul 25th 2013

Location: Centurion

Car: Fortuner d4d 4x4

Level: 42 [?]

Experience: 2,591,629

Next Level: 3,025,107

  • Send private message

2

Thursday, October 12th 2017, 1:12pm

Hi JPC,

Ongelukkig ken ek nie daardie roete nie, maar hier is so maar idees..

Sand kan jy 50% afblaas, maak jou band 1 bar en jy behoort dit maklik te ka doen. Maar dit hang af van die tipe sand ook, as dit baie sag raak gaan ek tot 0.4 bar af maar dan moet jy baie oppas om vinnig skerp te draai asook glad nie vinnig te ry nie,
Meeste sand kan jy in 4L ry, behalwe duine ry is iets heeltemal anders, daar is dit 4H en so vinnig as moontlik, maar hanf van die roete af. In seker sand kan jy erg cross-axles kry en dan moet jy jou locker gebruik
AmadaXtreme Suspensions
Diamond Park nr2, 86 Jakaranda Str, Hennopspark, Centurion
S25°51'50.2 E28°09'58.2

Cobus 071 641 7947 cobus@amadaxtreme.co.za

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

3

Thursday, October 12th 2017, 1:57pm

Dankie Amada,

die roete word net een maal per jaar oopgemaak vir die publiek - NSRI se fondsinsameling. sover ek verstaan is dit maar sagte sand, maar sal begin op 1bar, makliker om af te gaan as op in drukking.

4L is clutch in en sit in 4L, dis dit of is daar nog om te doen, jammer, maar soos ek se ek het geen ondervinding met die Fortuner nie - net Subaru, daardie karre was baie maklik in die sand, ek glo darem die Fortuner sal net so maklik deur alles kom? 8o
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AmadaXtreme

Commercial Member

Posts: 1,317

Date of registration: Jul 25th 2013

Location: Centurion

Car: Fortuner d4d 4x4

Level: 42 [?]

Experience: 2,591,629

Next Level: 3,025,107

  • Send private message

4

Thursday, October 12th 2017, 2:10pm

Yes, ek sit hom in neutral en select dan 4L,
Onthou momentum is jou vriend!
AmadaXtreme Suspensions
Diamond Park nr2, 86 Jakaranda Str, Hennopspark, Centurion
S25°51'50.2 E28°09'58.2

Cobus 071 641 7947 cobus@amadaxtreme.co.za

observer

Trainee

Posts: 111

Date of registration: Dec 18th 2012

Level: 29 [?]

Experience: 242,710

Next Level: 242,754

  • Send private message

5

Thursday, October 12th 2017, 2:38pm

Kar moet net stil staan voor jy 4L engage en moet verkieslik op grond/sand gedoen word. ;)
Seker 4L gaan vir 99% vir die Koeberg roete ok wees.

Ek het al baie Atlantis duine gery en daar ry ek ook meestal 4L tensy dit 'n baie lang bult is en jy meer momentum nodig het.

Tussen 0.8 en 1.0 bar sal 100% wees vir die bande as dit net sand is.
2017 Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 iMT

2016 Hyundai Tucson 1.6 T-GDi

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

6

Thursday, October 12th 2017, 2:40pm

great stuff, baie dankie manne, seker dit gaan groot pret wees. :thumbsup: :thumbsup:

was al baie op atlantis duine gewees, maar dit was met die Subaru..... :)
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AJ Venter

Trainee

Posts: 166

Date of registration: Apr 29th 2015

Location: Swakopmund

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 29 [?]

Experience: 219,894

Next Level: 242,754

  • Send private message

7

Friday, October 13th 2017, 12:20pm

Volg Cobus se raad en jy sal dit met 'n smile maak

AmadaXtreme

Commercial Member

Posts: 1,317

Date of registration: Jul 25th 2013

Location: Centurion

Car: Fortuner d4d 4x4

Level: 42 [?]

Experience: 2,591,629

Next Level: 3,025,107

  • Send private message

8

Monday, October 16th 2017, 8:54am

How was your weekend?

Did you take any pictures?
AmadaXtreme Suspensions
Diamond Park nr2, 86 Jakaranda Str, Hennopspark, Centurion
S25°51'50.2 E28°09'58.2

Cobus 071 641 7947 cobus@amadaxtreme.co.za

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

9

Monday, October 16th 2017, 8:55am

Baie dankie vir die hulp ouens, was 'n pret volle dag gewees en die Fortuner het terug gestaan vir niks of niemand nie. Meeste van die pad in HL gery, duine ook, by die obstacles het ek LL toe geshift en 3de gemaklik deur alles gekom. Een duin wat ons moes uitklim het locker aangesit en oor gedraf.....niks skade opgetel nie. :thumbsup: :thumbup: :thumbsup:

Daar was nog 'n Fortuner ins ons groep, duin bietjie te vinnig gevat en sy nudge bar voor lelik seer gemaak. :blackeye:

Huyndai, nie seker watter model nie, sy voor bumper afgeskryf en sy enjn cover ook afgeruk. Land Rovers het self so bietjie plastiek verloor hier en daar.
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

observer

Trainee

Posts: 111

Date of registration: Dec 18th 2012

Level: 29 [?]

Experience: 242,710

Next Level: 242,754

  • Send private message

10

Monday, October 16th 2017, 11:07am

Cool! Nudgebar is absoluut gemors as jy will 4x4! Vat BAIE van jou approach angle weg en die skade wat hy veroorsaak is gewoonlik baie meer as wat dit sou wees as hy nie daar was nie
2017 Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 iMT

2016 Hyundai Tucson 1.6 T-GDi

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

11

Monday, October 16th 2017, 12:25pm

Cool! Nudgebar is absoluut gemors as jy will 4x4! Vat BAIE van jou approach angle weg en die skade wat hy veroorsaak is gewoonlik baie meer as wat dit sou wees as hy nie daar was nie
stem saam, myne het so bietjie gehelp om die sand weg te stoot....maar die ander Fortuner het heel ander nudge bar opgehad...dink hy was net heeltemaal te vinnig vir die duin.
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AJ Venter

Trainee

Posts: 166

Date of registration: Apr 29th 2015

Location: Swakopmund

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 29 [?]

Experience: 219,894

Next Level: 242,754

  • Send private message

12

Tuesday, October 17th 2017, 10:57am

Dit klink lekker, ons ry omtrent 2 keer per maand duine hier aan die weskus. Ek het my bumper gelukkig vervang met 'n replacement bumper en dit help nogal baie.

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

13

Tuesday, October 17th 2017, 11:03am

Dit klink lekker, ons ry omtrent 2 keer per maand duine hier aan die weskus. Ek het my bumper gelukkig vervang met 'n replacement bumper en dit help nogal baie.
ja, dit sal baie help - ek sal graag die Fortuner wil lig en replacement bumper opsit maar vroulief skop teen dit..... :nono: :nono:
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

14

Tuesday, October 17th 2017, 11:05am

How was your weekend?

Did you take any pictures?
yebo, will upload some today - was great fun though - did not take enough pics.... :dash:
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

15

Tuesday, October 17th 2017, 11:16am

paar foto's - te min ek weet, maar ek moes bestuur....
JPC has attached the following images:
  • 22490018_10155270497766633_2403451243827110076_n.jpg
  • 22528243_10155270493021633_1892038716724424542_n.jpg
  • DSC_3643.jpg
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AJ Venter

Trainee

Posts: 166

Date of registration: Apr 29th 2015

Location: Swakopmund

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 29 [?]

Experience: 219,894

Next Level: 242,754

  • Send private message

16

Wednesday, October 18th 2017, 10:26am

Dit is maar net lekker om so te speel. Myne het nou 194000 km op en nie suspension verander nie, en het nog niks pyne gehad nie.

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

17

Wednesday, October 18th 2017, 10:46am

Dit is maar net lekker om so te speel. Myne het nou 194000 km op en nie suspension verander nie, en het nog niks pyne gehad nie.
ek hoor jou AJ, niks fout met die huidige suspensie nie, maar net so ligte jukkery wat gekrap moet word jong. maar ja, is groot pret om so te kan speel. gaan probeer dit meer gereeld doen, het mos Atlantis sand duine net so om die draai van my af...... :phat:
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AJ Venter

Trainee

Posts: 166

Date of registration: Apr 29th 2015

Location: Swakopmund

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 29 [?]

Experience: 219,894

Next Level: 242,754

  • Send private message

18

Wednesday, October 18th 2017, 3:06pm

Ek oorweeg dit ook om meskien so bietjie lift te kry maar is nog my wens, as jy ooit die kans kry kom hier na ons toe en kom voel die duine hier. dit is bietjie anders en dit is hel hoog so party kan ons ook nie tackle nie. Die petrol kom daar verder as ons.

JPC

Intermediate

  • "JPC" started this thread

Posts: 186

Date of registration: Apr 18th 2016

Location: Cape Town

Car: Fortuner 3.0 D4-D4x4

Level: 28 [?]

Experience: 180,365

Next Level: 195,661

  • Send private message

19

Thursday, October 19th 2017, 9:20am

Ek oorweeg dit ook om meskien so bietjie lift te kry maar is nog my wens, as jy ooit die kans kry kom hier na ons toe en kom voel die duine hier. dit is bietjie anders en dit is hel hoog so party kan ons ook nie tackle nie. Die petrol kom daar verder as ons.
Ek sal beslis laat weet AJ, ons beplan 'n trippie Windhoek toe volgende jaar. Sal laat weet as alles in plek val.
His:
'14 Ford Ranger 2.2 Double Cab............ :whistling:
'09 Honda Varadero 1000

Hers:
'12 Fortuner 3.0 D4-D 4x4 MAN

AJ Venter

Trainee

Posts: 166

Date of registration: Apr 29th 2015

Location: Swakopmund

Car: Fortuner D4D 4x4

Level: 29 [?]

Experience: 219,894

Next Level: 242,754

  • Send private message

20

Thursday, October 19th 2017, 11:15am

:thumbup: :thumbsup: :thumbup: :beer:

Similar threads

Rate this thread