You are not logged in.

Dear visitor, welcome to Fortuner 4x4 Fans. If this is your first visit here, please read the Help. It explains in detail how this page works. To use all features of this page, you should consider registering. Please use the registration form, to register here or read more information about the registration process. If you are already registered, please login here.

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

1

Wednesday, June 19th 2013, 10:48am

Lesotho 14-17/06/2013

Was die naweek in Lesotho. Lesotho was pragtig soos altyd. Vir my was die hoogtepunt die pad tussen Tsaba Tseka en Maseru verby die Mahole Dam. Seker omdat dit my eerste keer by die dam was. Op pad gaan jy oor 3 passe, en die omgewing is pragtig. Foto's ingesluit.
arnoc365 has attached the following images:
  • 20130616_105625.jpg
  • 20130616_105631.jpg
  • 20130617_093322.jpg
  • 20130617_093343.jpg
  • 20130617_095218.jpg
  • 20130617_101247.jpg
  • IMG_4004.JPG
  • IMG_4025.JPG
  • IMG_4205.JPG
  • IMG_4366.JPG
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

Alfortuner

Super Moderator

Posts: 1,549

Date of registration: Dec 24th 2012

Location: Pretoria

Occupation: Medical

Car: Fortuner 3.0 D4D 4X4 2010

Level: 44 [?]

Experience: 3,716,178

Next Level: 4,297,834

Thanks: 4

  • Send private message

2

Thursday, June 20th 2013, 7:04am

Fantastiese fotos!

Ons gaan die einde van die maand ook Lesotho toe en kan nie wag nie.

Ek was al voorheen daar maar het nog nooit die pad van Thaba Tseka na Maseru toe gery nie. Hoe lank het dit gevat en hoe is die grenspos in Maseru? Ons beplan om van Katse Dam Maseru toe te ry.

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

3

Thursday, June 20th 2013, 7:29am

Baie lekker pad. 90% teer. Baie draaie in die berge. Is regtig pragtig. Julle moet na die Mohale dam toe gaan. Ek persoonlik dink die landskap is mooier as by die Katse dam. Ons het 5 ure gery aan die pad met 'n lang stop by die Mohale dam.

Die grenspos by Maseru was besig, maar ons binne 20 min deur albei kante. Hulle "stamp" net.

Hoop julle geniet die trip.
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

Alfortuner

Super Moderator

Posts: 1,549

Date of registration: Dec 24th 2012

Location: Pretoria

Occupation: Medical

Car: Fortuner 3.0 D4D 4X4 2010

Level: 44 [?]

Experience: 3,716,178

Next Level: 4,297,834

Thanks: 4

  • Send private message

4

Thursday, June 20th 2013, 7:52am

Baie lekker pad. 90% teer. Baie draaie in die berge. Is regtig pragtig. Julle moet na die Mohale dam toe gaan. Ek persoonlik dink die landskap is mooier as by die Katse dam. Ons het 5 ure gery aan die pad met 'n lang stop by die Mohale dam.

Die grenspos by Maseru was besig, maar ons binne 20 min deur albei kante. Hulle "stamp" net.

Hoop julle geniet die trip.


Baie dankie Arno, gaan dit definitief geniet.

Fox

Sage

Posts: 4,881

Date of registration: Mar 6th 2013

Location: Pretoria

Occupation: Technician

Car: Toyota Hilux 4.0 V6

Level: 50 [?]

Experience: 11,357,855

Next Level: 11,777,899

Thanks: 8

  • Send private message

5

Thursday, June 20th 2013, 3:51pm

Jis dit is mooi, ek was nog nie self in Lesotho nie maar beplan om een of ander tyd te gaan. Baie nice foto's

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 2

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

6

Friday, June 21st 2013, 7:08am

Lesotho

Jis dit is mooi, ek was nog nie self in Lesotho nie maar beplan om een of ander tyd te gaan. Baie nice foto's

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 2
As jy die eerste keer gaan, gaan in Julie wanneer die sneeu op die dikste is. Dis 'n belewenis. Ons trip hierdie keer het nie baie sneeu gehad nie. Paar foto's van die sneeu.
arnoc365 has attached the following images:
  • IMG_0294.JPG
  • IMG_0316.JPG
  • IMG_0318.JPG
  • IMG_0322.JPG
  • IMG_0389.JPG
  • IMG_0416.JPG
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

Fox

Sage

Posts: 4,881

Date of registration: Mar 6th 2013

Location: Pretoria

Occupation: Technician

Car: Toyota Hilux 4.0 V6

Level: 50 [?]

Experience: 11,357,855

Next Level: 11,777,899

Thanks: 8

  • Send private message

7

Friday, June 21st 2013, 12:26pm

Ek het gehoor dit is die tyd om te gaan, ons wil graag gaan ski, daar is blykbaar n ski resort.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 2

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

8

Friday, June 21st 2013, 2:13pm

Ek het gehoor dit is die tyd om te gaan, ons wil graag gaan ski, daar is blykbaar n ski resort.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 2
Julle sal dan tiepes by Caledonspoort ingaan en die A1 ry tot by Afri-Ski. Sien die wit roete op die link ingesluit.

http://visitlesotho.travel/travel/routemap.aspx
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

Fox

Sage

Posts: 4,881

Date of registration: Mar 6th 2013

Location: Pretoria

Occupation: Technician

Car: Toyota Hilux 4.0 V6

Level: 50 [?]

Experience: 11,357,855

Next Level: 11,777,899

Thanks: 8

  • Send private message

9

Friday, June 21st 2013, 5:09pm

Ek wil onder in gaan, ek van Pe, dan op ry tot by die wit roete en dan uit by Sani pass

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 2

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

10

Monday, June 24th 2013, 7:09am

Ek ken nie die suide van Lesotho goed nie, pasop net vir die stippelyn in die geel roete, 3 van die locals het ons aangeraai om nie die roete te ry nie. As jy gaan, vra altyd die locals soos jy aangaan, veral die taxi bestuurders, hulle ken Lesotho soos die palm van hul hande. Al die taxi's het breƫ geel strepe aan die kant.
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

StefanOJ

Trainee

Posts: 56

Date of registration: Apr 29th 2013

Location: Kyalami

Occupation: Programmer

Car: Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Limited Edition

Level: 27 [?]

Experience: 127,280

Next Level: 157,092

  • Send private message

11

Friday, August 2nd 2013, 7:26pm

Het 'n mens spesiale papier of enige iets nodig om jou voertuig in Lesotho in te vat? Verder net paspoort? Waar bly mens oor, enige voorstelle?
Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Limited Edition

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

12

Sunday, August 4th 2013, 5:51pm

Hulle het nog nooit vir my enigiets gevra nie, nie by die grenspos of in Lesotho nie. Ek vat egter altyd die volgende saam:

  1. Afskrifte van paspoorte en IDs
  2. Afskrif van lisensie
  3. Toestemming van versekeraar om land te verlaat
  4. Afskrif van voertuig reg papiere, en toestemming van finansieringshuis om land te verlaat

Gaan na http://www.aa.co.za/travel/into-africa/. Hulle het goeie info.















h
Het 'n mens spesiale papier of enige iets nodig om jou voertuig in Lesotho in te vat? Verder net paspoort? Waar bly mens oor, enige voorstelle?
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

StefanOJ

Trainee

Posts: 56

Date of registration: Apr 29th 2013

Location: Kyalami

Occupation: Programmer

Car: Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Limited Edition

Level: 27 [?]

Experience: 127,280

Next Level: 157,092

  • Send private message

13

Sunday, August 4th 2013, 5:55pm

Thanks vir die info. Sal die link gaan uitkyk.
Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Limited Edition

arnoc365

Beginner

  • "arnoc365" started this thread

Posts: 45

Date of registration: Jan 9th 2013

Location: Parys

Occupation: Accountant

Car: 2011 Fortuner 3.0D4D 4X4 (Sold) , 2015 Fortuner 3.0D4D 4X4 Auto Epic

Level: 26 [?]

Experience: 107,230

Next Level: 125,609

  • Send private message

14

Sunday, August 4th 2013, 6:02pm

Die plekke waar jy wil oorslaap hang af van jou roete en budget. Daar is plekke wat vir al die behoeftes cater. Ek persoonlik hou van die minder luukse plekke. Dit is deel van die ervaring. Mens praat nog vir maande oor die koue water, geen water, bed wat gebreek het, ens.
Alles en alles bly dit egter 'n wonderlike ervaring, pragtige land!
Arno Cilliers
2015 3.0 D4D 4X4 Auto

Similar threads

Rate this thread