You are not logged in.

Search results

Search results 1-20 of 1,000. There are even more results, please redefine your search.

Tuesday, September 29th 2015, 11:12pm

Author: Slow

Happy Birthday Tal

Sent from my iPhone using Tapatalk

Tuesday, September 29th 2015, 11:07pm

Author: Slow

Namakwa Eco 4x4 Trip

Ek en 'n ou skool pel het die naweek weer saam stofpad gaan ry. Bymekaargekom in Upington by Thahitsi Lodge. Waarlik 'n lekker plek. Ons is toe ook bederf op Braaidag met 'n braai ontbyt voor ons die pad vat Poffader toe. Daar ver in die Noord Kaap, tussen Pella en Springbok kry jy die Namakwa Eco 4x4 roete. Die roete is nie baie mooi gemerk nie en ons het 'n paar afdraaie mis gery, maar dit was baie lekker daar langs die Oranje revier. Charlies pas was die aan die beging, nie te erg nie, maar s...

Wednesday, February 11th 2015, 5:40pm

Author: Slow

Soek kar vir my vrou

Dit is my plan ook, FT ryn nou minder as 1000km per maand! Sent from my iPhone using Tapatalk

Wednesday, February 11th 2015, 1:16pm

Author: Slow

Soek kar vir my vrou

Update op die EcoSport wat ek vir my vrou gekoop het, dit is nou net meer as twee maande en 7400km later en gelukkig om te rapporteur dat daar nog geen olie lek is nie! Die karretjie ry verskriklik lekker en gee nie heeltemal die brandstof verbruik wat hulle gesê het nie, dit is darm naby 16km/l in die stad en 18km/l op die ooppad. Sent from my iPhone using Tapatalk

Saturday, February 7th 2015, 5:47pm

Author: Slow

First time tyre buyer!

I had two sets of BFG's and then changed to Michelin's. GR8 tyre's they have done 90 000 km now should do another 15 000km. Would I buy them again? Don't know to expensive, considering Hancook's good reviews at reasonable price. Sent from my iPhone using Tapatalk

Saturday, February 7th 2015, 1:43pm

Author: Slow

National GTG 2015

Middag manne, ek is ook lus om saam te gaan. Sent from my iPhone using Tapatalk

Saturday, February 7th 2015, 12:39pm

Author: Slow

Front bumper & Handling

I did the same, it looks cool and gives your FT much better off road handling, but then you need to upgrade you suspension. Sent from my iPhone using Tapatalk

Saturday, February 7th 2015, 11:34am

Author: Slow

Front bumper & Handling

Hi P-Jay handling has definitely changed. In my case not as much as my buddy's one as I replaced my coils and shocks before replacing the bumper. It has a slight more body roll on the open road and braking is more like towing a big trailer. Sent from my iPhone using Tapatalk

Tuesday, January 13th 2015, 6:40am

Author: Slow

New Spec Fortuner Spy Shots

Ek hou baie van die fotos. Sal in hom wil sit, of beter in hom ry! Sent from my iPhone using Tapatalk

Sunday, January 11th 2015, 8:35pm

Author: Slow

Master Jansen

Geluk Reinhardt! Sent from my iPhone using Tapatalk

Sunday, January 11th 2015, 8:34pm

Author: Slow

Jan Smit "OU TOYOTA MAN" Nuwe Fan Hier!

Welkom in ons wêreld Jan! Sent from my iPhone using Tapatalk

Sunday, January 11th 2015, 8:33pm

Author: Slow

Ook Nuut hier

Welkom in ons wêreld Thinus. Ons praat al twee tale hier, Afrikaans vir lekker gesels en vir die tegniese goeters gooi ons maar die Bris. Sent from my iPhone using Tapatalk

Thursday, December 4th 2014, 2:50am

Author: Slow

New member

Welcome in our world! Sent from my iPhone using Tapatalk

Thursday, December 4th 2014, 2:47am

Author: Slow

Hilux dethroned

Ek dink dit is 'n goeie ding dat daar sterk kompetisie is tussen nr 1 en 2. Toyota was en is 'n goeie voertuig hulle het net baie arogant begin raak en was nog altyd 'skimpy' met wat hulle ons bied. Ford daar in teen, het stadig maar seker nader gekruip en verdien die top spot in November. Ek sê altyd daar is nie meer slegte karre nie, dit gaan oor wat jy kry vir jou geld! Jy ry wat jy kan bekostig en as dit die een is waarvan jy hou, dan is jy gelukkig. Sent from my iPhone using Tapatalk

Monday, December 1st 2014, 2:43pm

Author: Slow

Fortuner Off-road Trailer/Karavaan Sleep

Ek sleep 'n Conquror Conquest. Die kombinasie werk goed, het net nie baie tyd gekry die jaar nie. 2015 gaan ons weer groot! Sent from my iPhone using Tapatalk

Monday, December 1st 2014, 2:38pm

Author: Slow

New Member

Welkom in ons wêreld! Sent from my iPhone using Tapatalk

Monday, December 1st 2014, 2:18pm

Author: Slow

Oil / Petrol Price

Nou praat hulle van meer belasting volgende jaar, agv staat inkomste wat nie genoeg is om by te hou by hulle uitgawes nie! Die som kan nooit werk nie. 5 miljoen betaal belasting, 50 miljoen mense in die land. Sent from my iPhone using Tapatalk

Wednesday, November 26th 2014, 10:36am

Author: Slow

Happy Birthday Fortunator

Sent from my iPhone using Tapatalk

Monday, November 24th 2014, 2:49pm

Author: Slow

Finally joined the 4x4 community!

Welkom in ons Wêreld! Sent from my iPhone using Tapatalk