You are not logged in.

Search results

Search results 1-20 of 38.

Monday, November 28th 2016, 8:39pm

Author: Rudolf7

Lyk beter as die silver

Dankie almal. Ek het Spraymate aerosol blikkies spray by Builders warehouse gekoop. Primer, die goud en clear lacquer. Moet nog die agter deure se pannele spray en die clear lacquer moet nog glad gepolish word met burnishing compound. Is maar n tydsame projek. Dankie Gareth, ek prober hom maar skoon en netjies hou. Sit eintlik met n klein probleem op die kar maar is in die proses om dit te laat reg maak. Toe ek die kar gekoop het het die diff lock mos nie ingeskakel nie, ek het die kar terug gev...

Saturday, November 26th 2016, 8:45pm

Author: Rudolf7

Lyk beter as die silver

Het so bietjie gespeel, dink dit lyk nie te sleg nie. Moet nog die agter deure doen.

Tuesday, September 6th 2016, 8:22am

Author: Rudolf7

Turbo Flo

http://www.popularmechanics.com/cars/a310/1802932/ Another article busting these devices

Monday, September 5th 2016, 3:59pm

Author: Rudolf7

Turbo Flo

http://www.carmag.co.za/technical_post/t…saving-devices/ Follow this link to Car Magazine, it sums up everything very nice. All just gimmicks!

Tuesday, August 30th 2016, 12:33pm

Author: Rudolf7

Autostyle Radio

Thanks guys, I will look at those ones at stopshop.

Monday, August 29th 2016, 10:53am

Author: Rudolf7

Autostyle Radio

Hi almal. het enigiemand dalk hierdie radio van Autostyle in julle Fortuners? Enige kommentaar dalk oor die radio?

Thursday, August 11th 2016, 12:09pm

Author: Rudolf7

hoe om hoofligte te stel

Het reggekom dankie almal. Daar is twee stel skroewe, en ja dit stel alles saam. Een stel op en af en een stel links en regs.

Monday, August 8th 2016, 10:28am

Author: Rudolf7

hoe om hoofligte te stel

Quoted from "Garreth G" I think there is one setting place like the on in the pic. That sets both brights and dims..... Sent from my SM-N910F using Tapatalk Garreth that screw only adjust the dims, unless both the lights are faulty. I went so far and unplugged the dims so that only the high beams were on, it did nothing except for setting out the low beams again. I will check tonight if the globe is inserted correctly or maybe any other faults.

Sunday, August 7th 2016, 7:54pm

Author: Rudolf7

hoe om hoofligte te stel

Dis al stel skroef wat ek kry en dit stel net die dim ligte

Sunday, August 7th 2016, 7:52pm

Author: Rudolf7

hoe om hoofligte te stel

Hallo almal. Ek sukkel om my FT se brights te stel. Die linker bright skyn n wit kol links voor die kar terwyl die regter een normaal skyn. Die dims was ook nie reg nie, die regter een het hoër geskyn maar dit het ek reggestel. Ek kry net een stel skroef en dit stel net die dim ligte. Kan iemand help om die brights te stel asb? Ek ry n 2007 model.

Monday, June 6th 2016, 4:09pm

Author: Rudolf7

New to the Forum

Fout gekry op die FT maar dis nie goeie nuus nie Die difflock werk 100%... as die kort stokkie in Neutral is Daar was defnitief gewerk aan die ratkas en volgens Toyota is die selectors verkeerd aanmekaar gesit. Die kar was vandag weer by die auto electrician en hyt werklik berge versit om die fout op te spoor. Hyt die kar self Toyota toe gevat om dit met hulle te bevestig hoe die sisteem werk. Hyt ook die hele sisteem se elektriese kant deurgegaan om doodseker te maak daar is nie nog foute nie. ...

Friday, June 3rd 2016, 7:37am

Author: Rudolf7

New to the Forum

Quoted from "rjansen" Eintlik n baie simple eenheid. Vra hulle sommer dat hulle die breather extend Tot bo by die snorkel?

Friday, June 3rd 2016, 7:36am

Author: Rudolf7

New to the Forum

Die auto electrician is baie goed. Toyota vaalpark vat hulle voertuie na hom toe met elektriese probleme, daarom ken hy die werkswinkel voorman by toyota baie goed. Hyt hom gister gebel en gevra of hulle ooit die actuator oopgemaak het toe sê hy glo nee, hulle maak dit nie oop en reg nie, hulle vervang dit met nuwe parte. Hyt ook gister vir my gesê die kar sal nie sy werkswinkel verlaat voor hy nie reg is nie. Die man is baie trots op sy werk.

Friday, June 3rd 2016, 7:28am

Author: Rudolf7

New to the Forum

Quoted from "GROBBIES" Quoted from "Rudolf7" Kostes is maar R700 sover. Vir die Handelaar ? Ja Grobbies al die kostes word deur hulle gedra.

Thursday, June 2nd 2016, 4:33pm

Author: Rudolf7

New to the Forum

Update op my kar se diff lock. Die kar was vandag by Car and Truck auto electricians. Hulle het die actuator oopgemaak en hom net skoon gemaak toe werk hy weer. Al probleem nog daar kom nie krag tot daar nie maar die ou sê hy weet waar lê die fout en sal hom more regmaak, glo op n controller wat daar fout is. Kostes is maar R700 sover.

Tuesday, May 31st 2016, 7:28pm

Author: Rudolf7

Diff lock fail to lock

Dankie Reinhardt. Het gister aan die hele thread gelees. As ek dit net vroeer gesien het sou ek eers self gekyk het maar wil nie nou karing nie. Hulle moet dit maar regmaak.

Tuesday, May 31st 2016, 7:11pm

Author: Rudolf7

New to the Forum

Ja nee hulle gaan regmaak, dis verseker. Ek gaan dit defnitief nie self doen nie. Dis net goed om te weet waar mens die parte kan kry. Baie dankie ek waardeer.

Tuesday, May 31st 2016, 6:21pm

Author: Rudolf7

New to the Forum

Het by Gyz Pitser motors in Pta gekoop. Moet more die bestuurder bel en hoor wat stel hy voor, die verkoopsman kon my nie n direkte antwoord gee wat om te doen nie so toe gee hy my sy bestuurder se nr. Hulle moet maar plan maak. Die dag toe ek die kar gekry het het die verkoopsman uitdruklik gese as ek enige foute kry moet ek asseblief die warrenty gebruik. So hoop maar hulle bly by hulle woord. Reinhardt waar is dit te koop vir daai prys?

Tuesday, May 31st 2016, 3:43pm

Author: Rudolf7

New to the Forum

Nou ja Toyota se kwotasie = R11 058.83 Actuator en skakelaar moet vervang word.