You are not logged in.

Search results

Search results 1-20 of 60.

Tuesday, July 29th 2014, 4:38am

Author: Sebastian

Isofix brackets

Hiers my bracket wat ek gemaak het

Monday, July 28th 2014, 8:47am

Author: Sebastian

Isofix for 2007 Fortuner

Ek sal n foto neem van die bracket. Wat nou lekker gewerk het vir my is dat ek het n plank agter in my fortuner gehad waaraan ek die bracket vasgemaak het.

Sunday, July 27th 2014, 5:02pm

Author: Sebastian

Isofix for 2007 Fortuner

I made my own bracket for the isofix car seat. Don't use it anymore,sold the fortuner.

Tuesday, July 22nd 2014, 7:52am

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

LEKKER MAN ,HOE WAS JOU TRIP GEWEES. DANKIE VIR DIE WHEEL NUTS,EK HET HULLE ONTVANG.

Thursday, July 10th 2014, 4:45am

Author: Sebastian

Trade in opinions

Dankie vir die input almal, ek is wel nog besig om af te bataal aan die kar. Dis nog die bank sin.

Wednesday, July 9th 2014, 3:34pm

Author: Sebastian

Trade in opinions

Wat sal julle se is die regte tyd om jou Fortuner in te ruil op n nuwer een? Myne is n 2009 met 132000km op. Gee my julle meenings.

Monday, July 7th 2014, 3:12pm

Author: Sebastian

Isofix brackets

So bedoel jy daar is nie n bracket te kry vir dit nie. Wat as ek een maak wat ek insit,dink jy dit onwettig of sal daar iets gebeur se nou maar ons kom in n ongeluk en dit was nie die regte oorspronklike bracket nie?

Monday, July 7th 2014, 2:52pm

Author: Sebastian

Isofix brackets

Ken iemand die isofix baba kar stoel. Ek het nou een gekoop,maar ek besef my kar het nie die brackets in die stoel nie. Waar kan ek die bracket kry om in my kar te sit. Kan iemand my dalk help met dit.

Sunday, June 29th 2014, 4:18am

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Hello Piet, ja ek kort nog 6 nuts. Kan jy hulle teen n goeie prys kry? Wat gaan jy my vra vir hulle.

Saturday, June 28th 2014, 2:10pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Slow ek het nou gaan kyk by parcel tracking. Dit wys dat hy hier by my op die dorp is. Ek gaan die pakkie maandag gaan haal,dankie. Sal jou laat weet as ek hom gekry het.

Monday, June 23rd 2014, 4:52pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

baie dankie slow,dit word waardeur.

Monday, June 23rd 2014, 5:00am

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Dankie 4maal4 vir die wheel nuts. Die forum is great,julle skroom nie om n ou te help nie.

Friday, June 20th 2014, 3:31pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Yup dit kan jy weer se,dankie slow

Friday, June 20th 2014, 2:28pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Great,dankie Slow. Wat skuld ek jou vir hulle? Gaan jy hulle dalk vir my kan pos

Friday, June 20th 2014, 7:11am

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Baie dankie,ek waardeur dit. Laat weet my wat jy sien.

Friday, June 20th 2014, 5:04am

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Sjoe dis darm duur vir n wheel nut.

Thursday, June 19th 2014, 4:24pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Wat gaan jy my vra vir daai 4

Thursday, June 19th 2014, 4:21pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Ek sal by hulle hoor. waars hulle

Thursday, June 19th 2014, 3:55pm

Author: Sebastian

Fortuner wheel nuts

Ek benodig 14, het darm nog 6 oor