You are not logged in.

Search results

Search results 1-20 of 175.

Monday, January 25th 2016, 12:34pm

Author: HERRIE

VHF 2 rigting radio

Wat van die aerial op daai mooi bullbar vassit? Myne is voor op my nodgebar se bracket...kap nou nie teen als nie en werk goed

Monday, January 25th 2016, 7:27am

Author: HERRIE

Fuel sender unit

My guage stop by kwart;lees nie verder;dan's die tenk leeg sonder liggie aan en komputer sê ek kan nog 120 km ry Nou wou ek sien of dit nie die sender is wat vashaak Maaar...was by Toy Vry middag...die gawe jong man van die werkswinkel haal toe my cluster uit en stel die naald...nou wys dit net driekwart as dit vol is!!!!!!!!! Skynbaar is hierdie 'n algemene probleem by Hiluxe en Tunas....Het enigeen van julle dit al gehad???? Ek dink dis lousy van Toyota om te wil hê die eienaars moet die R3000...

Friday, January 22nd 2016, 10:31am

Author: HERRIE

New Hilux dog..

Is hulle...nee nie honde...al beskikbaar????

Wednesday, January 20th 2016, 9:25am

Author: HERRIE

Rear Speakers replacement

At least you are OK after the accident...............

Wednesday, January 20th 2016, 9:22am

Author: HERRIE

Fuel sender unit

Is daar iemand hier wat weet of ek by my Fortuner 2012 4x4 Auto se sender unit kan uitkom sonder om die dieseltenk te laat sak??? Bv deur die vloer van die bagasiespasie????

Thursday, November 26th 2015, 7:25am

Author: HERRIE

Aluminium Squaretube Corners

By Maizeys in Stormvoel weg is daar nogal 'n verskeidenheid...verskillende hoeke en deursnee...19 en 25 mm;is op 'n uitstalling so ek glo die meeste van connect-it se goete En kos minner as R10 een(19 mm)

Wednesday, November 25th 2015, 4:10pm

Author: HERRIE

Aluminium Squaretube Corners

Vandag paar samples gaan koop by Maizey (connect-it)...sal kyk of my plan gaan werk

Tuesday, November 24th 2015, 1:55pm

Author: HERRIE

Aluminium Squaretube Corners

Danki viri replies...waardeer Wil skiettafel bou.....

Monday, November 23rd 2015, 4:39pm

Author: HERRIE

Aluminium Squaretube Corners

Asb iemand hier het 'n laaisisteem met die goete gebou...help asb met naam/nommer in Pta area waar ek dit kan kry???? 20 mm square....

Friday, November 20th 2015, 12:45pm

Author: HERRIE

Roofrack gesoek asb!!!

Ek dink by my is rails vir n vol rack(geen rack) maar dis nie wat ek wil doen nie....

Friday, November 20th 2015, 12:34pm

Author: HERRIE

Roofrack gesoek asb!!!

Ek wil net eers loop kyk Jan...seker maak dis wat ek soek...

Friday, November 20th 2015, 11:35am

Author: HERRIE

Roofrack gesoek asb!!!

Is daar iemand in die Pta omgewing wat 'n slimline rack het...die een wat tussen die bestande rails pas??? Ek wil asb daarna kyk;wil ni hele rack opsit;gaan Desember PE toe en wil nie sleep nie... Asb as jy het en ek kan kom kyk laat my asb weet Dankie Herman Botha 0823576510 Eks in die Moot......

Monday, November 2nd 2015, 9:07am

Author: HERRIE

interior led lights for fortuner

Nou sal jy jou Ray-Bans moet opsit anners kry jy arc-eyes!!!!!!!!

Wednesday, September 30th 2015, 10:05am

Author: HERRIE

VHF Boot radios

So ons kursus is suksesvol voltooi Nou gaan almal begin soek na die regte spec VHF radios...met DSC en als Iemand met 'n idee waar ons kan begin soek????

Monday, July 20th 2015, 3:32pm

Author: HERRIE

New Ft

18" BANDE...????

Wednesday, July 15th 2015, 7:27am

Author: HERRIE

New Ft

Nou sal mens die grille ook sommer vervang met 'n bullbar... Of maak hulle nou klaar plek vir 'n winch daar voor???

Wednesday, July 1st 2015, 12:23pm

Author: HERRIE

Cars in the Park Sondag 2 Augustus 2015

Swartkops Raceway sover ek weet.....

Monday, June 29th 2015, 11:12am

Author: HERRIE

Cars in the Park Sondag 2 Augustus 2015

Gaan die Fortuner manne (en dames..) daai Sondag 'n "stand" hê ??????

Tuesday, February 24th 2015, 7:26am

Author: HERRIE

Maximum speed in LL and shift D

LL 60km/h...flat out...

Wednesday, February 4th 2015, 7:55am

Author: HERRIE

Seat covers

Nee man ry net langer paaie dat jou stert kan hard word.... Ek het Escape Gear op en aanvanklik dieselfde gehad maar nee nie afhaal nie....makliker om te was as die sitplekke self....