You are not logged in.

Bf Goodridge A/t

Dear visitor, welcome to Fortuner 4x4 Fans. If this is your first visit here, please read the Help. It explains in detail how this page works. To use all features of this page, you should consider registering. Please use the registration form, to register here or read more information about the registration process. If you are already registered, please login here.

330

Offer: Bf Goodridge A/t

Category: Tyres & Rims

Hallo almal. Ek het n BF Goodridge 265/75/R16 A/T band wat op die spaarwiel van my kas was. Ek het onlangs nuwe bande op my kar gesit en terug gegaan na die oorspronklike grootte bande. Met die opsit van die nuwe bande het ek verneem dat die band n kraak in die sidewall het en is reggemaak met n gator. Ek het nie daarvan geweet nie, ek het die kar gekoop met die band op die spaar. Ek het geen nut vir die band nie en wil hom weggee indien iemand hom kan of wil gebruik. Hy staan net in die pad op die oomblik. Die loopvlak is nog baie goed.
Rudolf7 has attached the following images:
  • 20181222_174416.jpg
  • 20181222_174446.jpg
  • 20181222_174455.jpg
  • 20181222_174523.jpg
  • 20181222_174537.jpg